List from reformed-news.fipernews.com
Reformed News
News and perspectives from Reformed Christian sources.
Stories from Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika. Show all stories · All sources
Latest stories
Newest first
Video test
Ons droom is dat alle mense in Jesus Christus sal glo as hoop vir die wêreld.

Donderdag 15 Oktober – Die kerk as ligdraers in die wêreld
Matteus 5: 13-16 Julle is die lig vir die wêreld. ’n Stad wat op ’n berg lê, kan nie weggesteek word nie (Matt 5: 14). Die wêreld kan soms ’n baie donker plek wees. Kyk na die nuus: konflik, onreg, verdrukking, wanhoop. In hierdie konteks kry Jesus se woorde nuwe betekenis: Julle is die lig vir die wêreld. Let wel, Jesus sê nie: Julle moet probeer om lig te wees of Julle behoort lig te wees nie. Hy sê eenvoudig: Julle IS die lig. Dit is ’n stelling oor identiteit, oor wie ons in Christus is.

You have reached the end of this list.
Showing 2 of 2 articles
Know a source we’re missing? Tell us about it